Liquid Dynamics International
Liquid Dynamics International
Pipeline and Pump user Problem

Analysis, Diagnostics, Prediction by Software

Liquid Dynamics International Offers Pulsation, Vibration & Shock Analysis, Diagnostics & Software Models
Please call toll free USA 1-888-326-7377. We have people, not voice mail.


Fluid Flow Control Animations by Liquid Dynamics.



Hydraulic Analysis / Diagnostics
Hydraulic Analysis
Hydraulic Analysis / Prediction
Oscilographic Modeling Services

 

 


                 Best pump but danger of long pipes.
                     Other Pump

 

Liquid Dynamics International

(View English)

Welkom by LDI Pulsasiedempers in Suid-Afrika

Ons verteenwoordig die pulsasiedemper-produkte van die Amerikaanse maatskappy Liquid Dynamics Inc, wat reeds sedert 1963 hulle reeks dempers vervaardig. LDI spesialiseer in die produk-ontwerp wat bekend staan as “deurvloei”, wat veral geskik is vir vloeistowwe wat vaste stowwe bevat, en laminêre vloei vir alle sisteme wat “CIP Clean in place” vermoëns benodig

Ons pulsasiedempers word in Suid-Afrika gebruik vir slyk, flodder en vloeistowwe wat vastestowwe bevat. Ons PumpGuard demper-reeks kan byvoorbeeld gebruik word vir growwe mynafval. (Klik hier om groottes en diagramme te sien.)

Pulsasiedempers word ook pulsdempers of vloei-stabiliserende dempers genoem. Watter naam jy ook al verkies, by Liquid-Dynamics-Pulsation-Dampeners.co.za sal jy kry wat jy soek as jy ’n geharde, hardwerkende pompstelsel vir klipgruis en slyk nodig het.

LDI se deurvloei-benadering verseker kommervrye, deurlopende gebruik sonder verstopping, aanpaksels en sedimentering. Ons CLEARFLOW aaneenlopende gladdevloei pulsasie-dempende ontwerpe kan maklik gespoel word sonder dat jy nodig het om hulle uit die stelsel te verwyder. Ons pulsasiedempers voorkom inlaat-kavitasie en sit die skok en opwelling van waterslag stop; daarby verleng dit die lewensduur van jou pomptoerusting en verminder staantyd.

Liquid-Dynamics-Pulsation-Dampeners.co.za kan verseker dat jy ’n pulsvrye stelsel het met geen pypvibrasie, pompoorbelasting of beheerprobleme nie.

Ons wil graag tot u diens wees!

Die uwe, T Schlebusch en D Colyn (Verteenwoordigers in Suid-Afrika)

 

SurgeGuard Pulse and Shock Intercepter

  Goto Sizes

 

 
Liquid Dynamics International
Liquid-Dynamics.com
inquiries.za@pulse-acc.com
001-910-270-2737

 

 



Liquid Dynamics provides pipeline and pump user problem analysis, diagnostics, prediction by software, pulsation analysis, piping system analysis, and piping system simulation. For water hammer and shock solutions pulsation dampening and shock alleviating devices can be obtained from our associate websites:

 
PulseGuard Inc. for further information about pulsation dampeners / pulsation dampers.
PulseGuard.com: Pulsation Dampeners | Pulsation-Dampeners.com: Pulsation Dampener

 
Large gas bag vessels, jumbo bladders, float separator / big bellows type pipeline shock attenuators and
expansion / contraction volume compensators, surge alleviators, and shock alleviators.

Shock-Guard.com: Surge Alleviators | Water-Hammer.com: Water Hammer | Suction-Stabilizers.com: Suction Stabilizers

 
Information about energy saving in pumping systems, standby emergency power, safety shutdown systems,
hydraulic accumulators, and hydropneumatic accumulators.

Accumulators-Hyd.com: Hydraulic Accumulators

 


Fluid Flow Control Fluid-Flow-Control.com The Fluid Flow Control Source Pumps Accumulators Filters Dampers Heat Exchangers Valves Mixers P.I. / Pressure Indicators Controls Meters Vessels